top of page

'n Mens ontdek God deur die natuur en deur Sy Woord.  Christene aanvaar Die Bybel as God se Woord om homself aan ons te openbaar.  

    

                              BYBEL

 

Verskuil in die woorde van die boek

Drie-enig God vir elkeen wat hulle soek

dis of die woorde begriploos lees

of verstaan deur die Heilige Gees

geskryf in menslike taal

maar uiteindelik is dit God se verhaal

vanaf hierdie skepping se begin

tot waar ʼn nuwe bestel begin

God het Hom tot mense verbind

om vrede by Hom te vind

Call


 

Contact

 


 

Follow me

 

  • facebook
  • Twitter Clean
  • w-googleplus
bottom of page