top of page

Nadat  "Die Heelal" gebore is, het 'n tweede "babatjie" sy verskyning gemaak. God se vingers vorm die grootte Heelal en Sy vingers smeer die

genesende klei aan die blinde man se oog.  Alles Goddelike wonderwerke.

 

                    GOD SE HAND

 

Die skaapwagter Dawid lê in die veld op sy rug,

“U vingers het die sterre voorberei” begin hy te dig.

In die blinde man se oë is klei van speeksel en sand,

vermeng en geplaas deur Jesus se genesende hand.

Oorstelp vra ons: “Hoe groot is U Heer”?

Dankbaar word U as Immanuel ge-eer.


 

Call


 

Contact

 


 

Follow me

 

  • facebook
  • Twitter Clean
  • w-googleplus
bottom of page