top of page
Gedigte Ruben Venter

Dinge waaroor   ek dink en filosofeer:

Ek sal nie voorbarig wees en myself as 'n digter van formaat beskou nie. As ek werklik aan die litêrere norme vir digkuns gemeet word, sal ek waarskynlik by verre te kort skiet.  Ek hou net daarvan om met woorde  te speel en soos 'n skilder kleure aanwend op 'n doek, probeer ek met woorde 'n prentjie te skep.  Ek geniet dit om dinge waaroor ek filosofeer op skrif weer te gee en miskien, net miskien vind iemand anders waarde daarin.  Meeste van my verse is van 'n geestelike aard maar hier en daar is daar ook gewone dinge en soms iets in ligte luim.

Call


 

Contact

 


 

Follow me

 

  • facebook
  • Twitter Clean
  • w-googleplus
bottom of page